Jaarboeke

Interieurware 121


 
Modulekode ITW 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Huishoudelike materiaal- en apparaatstudies: Metale en nie-metale soos gebruik vir die vervaardiging van huishoudelike objekte, apparaat en komponente van toerusting. Studie en evaluering van geselekteerde nie-elektriese huishoudelike toerusting/apparaat in terme van spesifieke eindgebruiksituasies.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences